aug
09
2018

Stilbaai

Author // frits_tromp1
Posted in // Modern Times

My hande is wakker
My oë wil slaap
My kop is in Stilbaai
My hart in die Kaap

Ek staan op die grens
Tussen die dag en die nag
En my kop weet nie meer wat
Om te doen met my hart

Ek voel soos ’n skip
Wat lê langs die kus
My toekomst wil reis
My verlede wil rus
My woorde wil stil wees
My stilte wil praat
My hart wil jou vasthou
My kop wil jou laat

© Stef Bos, 2016

Tags // , , , , ,

Trackback from your site.

Leave a comment

You must be logged in to post a comment.