okt
26
2014
Stef Bos – My vrouw is huistoe
My vrou is huistoe
Sy sing in die hemel
Sy het gesê
Sy wag daar in die wolke op my
My vrou is huistoe
Sy’s los van die lewe
En al wat ik hier nog hê
Is tyd
Ek werk op die land
Ek oes wat ek saai
Ek gaan terug naar die dorp
Wanneer die son ondergaan
En ek sit op die stoep
Tot laat in die aand
En ek kyk naar die sterre wat val
Voor ek gaan slaap
My vrou is huistoe
Sy sing in die hemel
Sy het gesê
Sy wag daar in die wolke op my
My vrou is huistoe
Sy’s los van die lewe
En al wat ik hier nog hê
Is tyd
© Stef Bos, 2010
Tags // Kloofstraat, My vrou is huistoe, Stef Bos
Trackback from your site.